Wenkbrou_Featured_Image_Blog_Persvrystelling_Erla_Mari_Diedericks_Seks_Leuens_en_die_Internet

Persvrystelling: Seks, leuens en die internet – Erla-Mari Diedericks

’n Prins op ’n wit perd kan nie alles heel maak nie.
“Wil jy sien waar baie mense se ewigheid eindig? In ’n egskeidingshof.”

KOOP HIER | BUY HERE
Seks, leuens en die internet is ’n rou, eerlike vertelling deur ’n vrou wie se hart gebreek is, maar weier om moed op te gee. Op 50 lyk al die prinse en perde bra gehawend, maar vasbeslote durf sy die wilde wêreld van aanlyn afsprake aan, moedig op soek na haar sielsgenoot. Hierdie boek is deel van die immergewilde selfhelp-genre en kombineer die onderwerpe van verhoudings; seks en selfondersoek. Dis ’n eerlike en soms skreeusnaakse memoir - maar ook ’n nuttige gids oor die wêreld van aanlyn afsprake.

As jy ’n boek verwag deur ’n volmaakte, pyn-in-die-gat prinses oor hoe om liefde en kalmte te vind, soek dan verder.

Seks, leuens en die internet is ’n rou, eerlike vertelling deur ’n vrou wie se hart gebreek is, maar weier om moed op te gee. Op 50 lyk al die prinse en perde bra gehawend, maar vasbeslote durf sy die wilde wêreld van aanlyn afsprake aan, moedig op soek na haar sielsgenoot. In haar soektog kom sy alles teë – van die armes van gees tot die armes van vlees. En dit alles te midde van menopouse, skete en plooie.

Hierdie boek gaan oor die soeke na die self en die oeroue stryd tussen die brein en die hart. Die vraag is net: Wie gaan dié keer wen? 

Hierdie boek is deel van die immergewilde selfhelp-genre en kombineer die onderwerpe van verhoudings, seks en selfondersoek. Dis ’n eerlike en soms skreeusnaakse memoir, maar ook ’n nuttige gids oor die wêreld van aanlyn afsprake. 


This book is only available in Afrikaans.

KOOP HIER | BUY HERE
Seks, leuens en die internet is ’n rou, eerlike vertelling deur ’n vrou wie se hart gebreek is, maar weier om moed op te gee. Op 50 lyk al die prinse en perde bra gehawend, maar vasbeslote durf sy die wilde wêreld van aanlyn afsprake aan, moedig op soek na haar sielsgenoot. Hierdie boek is deel van die immergewilde selfhelp-genre en kombineer die onderwerpe van verhoudings; seks en selfondersoek. Dis ’n eerlike en soms skreeusnaakse memoir - maar ook ’n nuttige gids oor die wêreld van aanlyn afsprake.

If you’re looking for a book written by a perfect, pain-in-the-butt princess on how to find love and serenity, you should keep looking…

Seks, leuens en die internet is a raw, honest account by a woman who’s heart is broken, but refuses to give up. At the age of 50, the princes and horses now look quite ragged; yet, she boldly explores the crazy world of online dating, courageously looking for her soulmate. In her search, she encounters all types – from those with small minds to those with small physical attributes… Add to this menopause, aches and pains and wrinkles…

This book is about introspection and the ancient struggle between the heart and the mind. The question is: Who will win this time around?  

This book forms part of the ever-popular self-help genre and combines topics such as relationships, sex and introspection. It is an honest and, at times, hilarious memoir, but it is also a handy guide to online dating. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

SOSIALE MEDIA

VOLG ONS