Boeke | Books

Persvrystelling: Smit Motors – Réney Warrington

“Onthutsend, ontstellend, hartverwarmend: Smit Motors is ʼn moet-lees boek wat die leser nie sommer gou sal vergeet- of kan neersit- nie. Noem dit Afrikaanse fiksie se antwoord op Of Mice and Men, behalwe dat Warrington se skryfstyl uniek en uitsonderlik haar eie is. Hierdie eerste publikasie van Wenkbrou gaan meer doen as wenkbroue lig. Dit gaan harte vermurwe.Moenie loop nie. Hardloop. Gaan koop Smit Motors.Hierdie teks verdien ʼn ereplek in elke boekrak.” – Bettina Wyngaard

SOSIALE MEDIA

VOLG ONS