Bieg

Het jy ’n geheim? ’n Sondige plesiertjie? ’n Donker fantasie? Hou jy meer van jou troeteldier as jou eggenoot? Het jy ’n lelike flater begaan of jou onbehoorlik vergryp aan iets?

Skandalig groot of humoristies klein, ons lees graag jou biegstorie.

Tot einde April kan jy ANONIEM aan Wenkbrou bieg. Die beste biegstories word opgeneem in Wenkbrou se biegboek. (Jammer, geen visvang-grootpraat nie; ons stel slegs belang in ware verhale.)

Wees anoniem. Klik hier: https://bit.ly/2RlCVcI

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

SOSIALE MEDIA

VOLG ONS